Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1977
Hardeband met gekleurde voorblad herstelwerk op ruggedeelte gedoen, stempel van vorige boekwinkel voorin boek en tippexmerk op binneblad
Oorspronklike titel: Det Litlle Lokomotiv – 1963
Vertaal uit Deens deur Nerina Ferreira
Pragtige illustrasies deur Ib Spang Olser