Die klip wat groei /Camus, Albert

R140.00

Die juweel-Novelles bestaan uit vertalings van sommige van die beste novelles buite die Engelse taalgebied. Die klip wat groei, is die derde boek in hierdie reeks. DIt is geset in 11pt. Monotype Baskerville en gedruk en gebind deur Nasionale Handelsdrukkery Beperk, Elsiesrivier, vir Nasionale Boekhandel Beperk, Kaapstad, Bloemfontein, Johannesburg.

Out of stock

SKU: FIKSIE.PRO.001.5.19 Categories: ,

Description

Nasionale boekhandel

Eerste druk 1961

Hardeband met mooi voorblad maar ruggedeelte is af boek het bibstempels en nommers in maar mooi is mooi leesbaar

Oorspronklike titel: La Pierre Qui Pousse by Librairie Gallimard, Parys

Vertaal deur Jan Rabie

Die juweel-Novelles – Redaktrisie : Audrey Blignault

Bandontwerp: Katrine Harries