Die klop /Van Heerden, Ernst

R170.00

Van Heerden ontvang in 1962 die Hertzogprys vir poësie vir sy bundel Die klop (1961). (Litnet)

Foto: Wikipedia

Out of stock

SKU: DIG.CHA.225/6/21 Category:

Description

Nasionale Boekhandel Bpk

Eerste uitgawe 1961

Hardebandboek met swart voorblad, boekinhoud voel en lyk ongebruik blaaie is vergeel van ouderdom