R50.00
Hardeband sonder stofomslag. Goeie toestand
Kort biografiese besonderhede voor elke digter se gedigte gelys word.
3 in stock
Uitgegee deur JL van Schaik
Ses en twintigste druk, 1971
Toestand: Hardeband met mosterdgeel buiteblad, potloodmerke en skoolstempels, boek nog stewig
Kennisgewing: Kakkerlak boeke is gesluit van die 20 de Desember tot die 13de Januarie. U is welkom om te bestel. Pakkies sal weer in Januarie 2025 uit gaan. Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwe jaar! Dismiss