Die kluisenaar /Pauli, Ebba

R170.00

1 in stock

SKU: BIO.(Vert).MAR.013/10/10/23 Categories: ,

Description

JL van Schaik

1950

Hardebandboek met omslag met verweer op die omslag, en binnebladsye het name en adresse op van vorige eienaars, omslag is verweer maar binnekant in puik toestand vir die boek se ouderdom, ‘n voumerk op een van die binnebladsye

Uit Sweeds vertaal deur Hymne Weiss