Die Kriges van Sewe Eike / Nickey van Schalkwyk

R55.00

Aan die begin van die jare dertig het die mense oral gevoel dat die skoen druk: die land is deur droogte geknel, die depressie het hom oral laat voel. Vir Sue Krige het die daaglikse bekommernisse ook toegeneem. Al die jare nog het haar man, dogter Samie, meer uit liefde as vir geld gedokter, en noudat die tye swaar word, is dit nie maklik om te voorsien in die behoeftes van vyf dogters wat aan die opgroei is nie. Die volgende jaar moet die oudste na universiteit gaan en selfs as hulle hul trots sover vergeet dat hulle geld wil leen, is daar nou skaars meer ‘n plek waar jy vir so iets kan aanklop. Gelukkig bied die lewe ook ‘n helder kant…

1 in stock

SKU: JEUG.HEL.237/1/14; JEUG.HEL.237/2/14; Categories: ,

Description

Uitgewers:  Nasionale Handelsdrukkery

Uitgawedatum: Tweede druk 1964

Stofomslagontwerp : Willem Jordaan

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag boek nog netjies binne, een stempel voorin, bladsye aaan onderkant van boek effens gebuig/ gedruk