Die laaste oes: Die wêreld kies kant / Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins

R80.00

Die laaste oes, die vierde boek in die Hulle wat agterbly-reeks, voer ons saam in ‘n soeke na waarheid en lewe. Ons reis saam van Irak tot Amerika, van tien kilometer in die lug tot diep onder die aarde in ondergrondse skuilings, van woestynsand tot in ‘n watergraf op die bodem van die Tigris, van hoop tot vernietiging en weer terug.

Terwyl die wêreld voortspoed op pad na laaste oordeel en ryke oes van siele soos die Skrif voorspel, begin Rayford en Buck van die twee uithoeke van die wêreld na hulle dierbares soek.

Namate meer oordeelsprofesieë in vervulling tree, bly al minder skeptici oor. Selfs die vyande van God weet nou teen wie hulle die stryd moet aanknoop, en die wêreld word verplig om kant te kies.

1 in stock

SKU: GEE.DON.002/5/8/20 Category:

Description

Uitgewer: CUM

Datum: Eerste uitgawe 1999

Toestand: Sagteband nog skoon en netjies – net ‘n nommer 4 voorin geskryf (dis deel 4 in die reeks)

Vertaler: Monica de Vries

Buiteblad: Chris Butler

Reeks: Boek nr.4 in die Hulle wat agterbly-reeks