Sale!

Askies Maria? Die vrou in die Nuwe Suid-Afrika / Annemarie le Roux

R70.00 R60.00

Askies Maria? pleit dat ons nie die vrou en haar bydrae in ons land moet onderskat nie, veral van die swart vrou.

Terselfdertyd herinner die boek die Afrikaanse vrou aan haar plig om haar huishulp positief te verryk, op te voed (as dit nodig is!) en te beinvloed. Maar veral om toe te laat dat sy op haar beurt deur haar hulp bevrug en ingelig word. Ons het elke Christenvrou in hierdie land bitter nodig. Ek glo dat elke Christenvrou ‘n verskil kan maak.

1 in stock

SKU: GESK.ALG.802/9/19 Category:

Description

Protea Uitgewers

Eerste druk 1996

Sagteband in mooi toestand