Description
AA Balkema
Doktorale Proefskrif – Universiteit van Pretoria
1949
Sagteband effense skade op rug
R190.00
Hoofstuk I: Die vroegste belangstelling van die SA Republiek in die gebied ten noorde van die Limpopo
Hoofstuk II: M.W. Pretorius se ekspansie-beleid in noordelike rigting
Hoofstuk III: Gebeurtenisse tussen 1871 en 1884: Die weg na die Noorde, die Londense Konvensie en die toetrede van Duitsland tot die SA Politiek
Hoofstuk IV: Die Grobler-traktaat van 1887 en die gebeurtenisse wat lei tot die Moffat-ooreenkoms van Feb 1888
Hoofstuk V: Die moord op konsul Grobler in 1888, die gevolge daarvan vir die SA Republiek en die kwessie van Britse invloed in die Noorde.
Hoofstuk VI: Cecil Rhodes en die SG. Rudd-konsessie – vermindering van Republikeinse invloed
Hoofstuk VII: Die geoktrieerde maatskappy en die uitbreiding van die Britse ryk in Matabeleland-Masjonaland.
Hoofstuk VIII: Die Bowler-trek na Manikaland en die Swasieland-faktor
Hoofstuk IX: Gebeurtenisse wat lei tot die verkryging van die Lippert-konsessie 1891, en die konsolidasie van Matabeleland-Masjonaland vir die geoktrieerde maatskappy
Hoofstuk X: ‘n Laaste poging tot uitbreiding na die Noorde: Die Adendorff-trek 1891
Out of stock
AA Balkema
Doktorale Proefskrif – Universiteit van Pretoria
1949
Sagteband effense skade op rug