Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1978
Geel hardebandboek met mooi voorblad
Met illustrasies deur Chris Lovell
R70.00
Dr. Du Plessis – skrywer-digter, die land se voorste gesaghebbende oor die Kaapse Maleiers en ‘n gewese Sektretaris van Kleurlingsake – het die verhale direk uit die volksmond opgeteken en al die kinderlike bekoring daarvan het behoue gebly. Die moderne leser van Afrikaans, sal hulle net so geniet soos hull eeue lank in ons land geniet is.
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1978
Geel hardebandboek met mooi voorblad
Met illustrasies deur Chris Lovell