Die Malans van Morewag / Gert Pretorius

R160.00

Boek handel oor DF Malan en sy vrou.  ‘n Liefdesverhouding wat lewenslank duur, is so seldsaam dat dit altyd die verbeelding aangryp. Waar dit ook nog die gaping van ‘n groot ouderdomsverskil oorbrug, is dit nog meer merkwaardig. Maria Louw en dr. D.F. Malan was vyf jaar verloor en 22 jaar getroud en tot sy dood toe het die liefde tussen hulle stand gehou, nee selfs tot na sy dood; want vir die nooi van Morewag is DF Malan net na die liggaam dood. Dit was geen gemoedelike gewoonteliefde, die tussen hulle nie, maar ‘n liefde in al sy volheid en met al sy baie fasette.

1 in stock

SKU: BIO.PRO.813/2012 Categories: ,

Description

Uitgewer: John Malherbe Edms Bpk

Datum: 1965

Hardeband met s.o. numering van biblioteek elders sowel as stempel in boek verder nog in uitstekende toestand

Foto: DJ Malan se foto in swart en wit op die binneblad

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Malans van Morewag / Gert Pretorius”