Description
Uitgegee deur Cedar Rand Press Kaapstad
Eerste uitgawe, eerste druk 2010
Groot hardeband koffietafelboek met stofomslag – Splinternuut
Bandontwerp deur Albé Nel
Voorwoord deur Dr. Dolf van Niekerk en ook ‘n vooraf woord deur Deryck Uys
Original price was: R600.00.R310.00Current price is: R310.00.
Voor in die boek staan:
“Vir Rieta: en haar fynbewustheid van die Karoo-omgewing se egtheid
Tom en ek he tdikwels oor die kwessie van fotografie oor ‘n glas rooiwyn se vaardigheid om juis op die regte oomblik die regte beeld vas te vang? Tom se fassinasie met die natuur het sekerlik al begin toe sy ma hom as klein seuntjie die skitterende dou op die gras laat kyk het.
Om die natuur in sy lens vas te vang het Tom op twee bane begin ontwikkel – die fisiese en metafisiese. Hy het vroeg al by die openbare uitsaaier betrokke geraak en die magiese van die radio ontdek. Hy het ook die kuns en musiek bestudeer en viniel plate opnames van digters soos Yeats en Dylan Thomas versamel.
Die digkuns skilder met woorde, fotografie skilder met die lens.
11 in stock
Uitgegee deur Cedar Rand Press Kaapstad
Eerste uitgawe, eerste druk 2010
Groot hardeband koffietafelboek met stofomslag – Splinternuut
Bandontwerp deur Albé Nel
Voorwoord deur Dr. Dolf van Niekerk en ook ‘n vooraf woord deur Deryck Uys