Description
Afrikaanse Pers-Boekhandel
MCMLVI
Hardebandboek sonder omslag, baie oud, blaaie is veral bros aan die onderkant van die bladsye en op ‘n hele paar plekke geplak en herstel, skoolstempel in boek, boek het lekker groot letters vir kinders
Storietyd Std. II nr. 11

