Die noorderlig / Karel Schoeman

R130.00

In Amsterdam ontmoet twee Suid-Afrikaners nadat hulle jare lank kontak met mekaar verloor het, en gedurende die dag wat hulle saam in die stad deurbring, kry hulle albei ‘n nuwe insig in hulself en in hulle verlede.

Die Noorderlig speel af in die buiteland, maar soos in Karel Schoeman se ander romans, is die onderwerp hier ook in werklikheid Suid-Afrika.

Out of stock

SKU: FS.ALG.045/16 Category:

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1975

Hardeband met stofomslag boek so goed as nuut

R130