Description
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1985
Hardebandboek met stofomslag, omslag toon wit skaafmerkies, x biblioteekboek met plakkers op rugkant en stempelmerk op binneblad
R140.00
Die Otters se nuwe leuse is “Ken jou land”‘, maar hoe “ken” mens jou land sonder ‘n fiets? Speel op Pa en Ma se gevoel natuurlik, en siedaar – die Otters is op hul fietse op pad na die Tuliblok net anderkant die Limpopo.
Sommer vroeg al kom hulle agter dat hulle darem ‘n allemintige hap afgebyt het. Gelukkig is daar ‘n barmhartige Samaritaan of twee langs die pad en met dié se hulp vorder die Otters fluks.
En toe oornag hulle by die kreme-tartboom: Op private eiendom.
Hulle maak kennis met oom Gert en Tewis en gou is dit duidelik dat die Otters onwelkome besoekers is. Maar in plaas van spore maak, is hulle al weer te nuuskierig en die gevolge is byna noodlottig …
1 in stock
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1985
Hardebandboek met stofomslag, omslag toon wit skaafmerkies, x biblioteekboek met plakkers op rugkant en stempelmerk op binneblad