Speurder Proppie / CS Badenhorst

R60.00

Die elfjarige Johannes Slabbert – Proppie, noem almal hom omdat hy so klein is – het ‘n groot probleem. Hy wil graag aansluit by Mooirivierdorp se beste seunsbende, maar hy is ‘n hele jaar te jonk. Die Vier Fris Boere stel darem ‘n voorwaarde: As Proppie ‘n knap stuk speurwerk of ‘n groot heldedaad kan verrig, mag hy ‘n volbloed-lid van die bende word…

2 in stock

SKU: JEUG.MIC.003; JEUG.DON.012/15/7/20 Categories: , Tags: ,

Description

Uitgegee deur JP van der Walt en seun

Tweede druk, 1976

Hardeband met stofomslag, klein skeurtjie herstel in omslag