Die psalmboek as reformatoriese erfenis / V.E. d’Assonville

R90.00

In die Franse uitgawe van sy kommentaar op die Psalms, is daar ‘n uitdrukking wat Calvyn herhaaldelik gebruik: “Daar is geen boek waarin ‘n mens duideliker en mooier lofprysings vind oor God se besondere genadegawes en as Sy werke as die Psalms nie.” (Na die vertaling natuurlik.)

1 in stock

SKU: GEE.ARM.002/4/19 Category:

Description

Marnix

1988

Sagteband dun boekie geteken deur die srkywer met inskripsie : Met baie goeie wense! 12.01.89

Naam op voorkant van die boek in pen soos op foto liggies kan sien