Description
Queillerie
Eerste uitgawe eerste druk 1997
Sagteband in puik toestand
Wenner van die aanmoedigingsprys in die Derde Groot Romanwedstryd van De Kat en Sanlam, in samewerking met Radiosondergrense, SAL en die Stigting vir die Skeppende kunste.

