Die ring: Van konflik tot innerlike vrede deur Truida Heymann

R180.00

Die tema van Die ring is die balans tussen manlike en vroulike eienskappe in elke mens. Die skrywer vra: “Voel jy in beheer van jou lewe, of voel jy ‘n slagoffer van die lewe? Ons patriargale samelewing berus op ‘n foutiewe aanname. Die manlike element is nié belangriker as die vroulike nie.”

Hierdie boek berus daarop dat dié wanvoorstelling uit die weg geruim word. Ten einde voluit te lewe, is ‘n balans of eenwording tussen ‘n individu se manlikheid en vroulikheid noodsaaklik.

Out of stock

Category: Tags: ,

Description

Uitgewer: Hemel en See Boeke

ISBN: 978-0-620-31871-6

Formaat: Sagteband, 256 bladsye

Klassifikasie: Sielkunde/self-help

Prys: R180,00