Mits dese wil ek vir jou sê: Briewe van Hennig Aucamp deur J.C. Kannemeyer

R260.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.

Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, ’n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien. Briewe aan o.a. Amanda Strydom, Breyten Breytenbach, André P. Brink, Elzabé Zietsman, Margaret en Johan Bakkes, Elize Botha, Elisabeth Eybers. Twaalf bladsye foto’s.

Available on back-order

Description

Uitgewer: Hemel en See Boeke

ISBN: 978-0-9921743-4-7

Formaat: Hardeband, 408 bladsye

Kategorie: Nie-fiksie

Prys: R260,00