Description
John Malherbe Edms Bpk
1968
Hardeband met mooi stofomslag boek in nuwe toestand
Oorspronklike titel: The red elephant blanket
Vertaal deur Ria du Toit
Tekeninge : Peter Warner
Original price was: R90.00.R85.00Current price is: R85.00.
Bengu se troeteldier is ‘n gans wat vir niks en niemand bang is nie. Bengu en die gans, Hamba is altyd bymekaar, ook wanneer Bengu saam met die ander Xhosa-seuns van sy ouderdom vee oppas of na rooi-ryp wildepruime in die bosse soek.
Die gans veroorsaak egter baie moeilikheid by die kraal en is op die ou end die oorsaak dat Bengu se ouma haar pragtige kombers met die olifant daarop in ‘n brand verloor. Sy oupa besluit dus dat die gans verkoop moet word.
In die gebeure wat hierop volg, wys sowel Bengu as Hamba van watter stofasie hul gemaak is…
Out of stock
John Malherbe Edms Bpk
1968
Hardeband met mooi stofomslag boek in nuwe toestand
Oorspronklike titel: The red elephant blanket
Vertaal deur Ria du Toit
Tekeninge : Peter Warner