Description
Uitgegee deur Perskor Uitgewery
Eerste sagteband uitgawe, eerste druk, 1991.
Sagteband met stempel van vorige boekwinkel en bibsakkie uitgeskeur wat merk gelaat het, boekinhoud is in uitstekende toestand. Biblioteek strepieskode plakker op agterkant van boek