Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1970
Toestand: Hardeband met stofomslag in mooi toestand, skeur op omslag se agterkang
Oorvertel: Deur Leon Rousseau
Mooiste swart en wit tekeninge : Danie van Niekerk
R120.00
“Toe glimlag die fluitspeler geheimsinning… Sy skerp oë vonkel groen en blou, soos wanneer ‘n mens sout op ‘n kersvlam strooi. Uit die fluit kom die eerste skril note…
Hierdie fluitnote het geslagte der geslagte jong en ouer lesers onder die hipnotiese bekoring van Hameln se rottevanger geplaas – net soos, volgens oorlewering, die rotte en kinders van Hameln eeue gelede. In hierdie hervertelling van di Rottevanger van Hameln, gebaseer op Browning se gedig, het Leon Rousseau met vaardige eenvoud die ou verhaal laat herlewe. Die toweragtige toonaard het pragtig behoue gebly, asook die grondles: weë diegene wat hul beloftes breek!
1 in stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1970
Toestand: Hardeband met stofomslag in mooi toestand, skeur op omslag se agterkang
Oorvertel: Deur Leon Rousseau
Mooiste swart en wit tekeninge : Danie van Niekerk