Die sebra wat hartseer is / Rachel Elliot

R45.00

Sebra is baie hartseer en alleen toe sy beste maat, Kameelperd wegtrek. Sebra se maats probeer verskillende dinge om hom op te beur. Sal hulle Sebra kan help om weer beter te voel?

Out of stock

SKU: KIN.WER.005/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Eerste Afr uitgawe 2012

Toestand:  Sagteband in nuwe en skoon toestand

Illustrasies: John Bendall -Brunello

Oorspronklike titel: The zebra who was sad

Vertaling: Jaco Jacobs