Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Derde uitgawe eerste druk 1983
Toestand: Hardeband met pragtige gekleurde skets op die buiteblad
R75.00
Die skat van Robbeneiland speel af in die dae toe daar nog geen gevangenis op dié eiland was nie.
Gert, Apie en ‘Noldus is al drie in die knyp. By Drieankerbaai kruis hul weë. Hulle besluit om kano’s te maak en na die onbewoonde Robbeneiland te vaar. Daar sal hulle veilig wees. Hulle voer ‘n sorgelose bestaan in ‘n grot. Maar op ‘n dag ontdek hulle dat hulle nie alleen op die eiland is nie. Op dié dag maak hul idilliese eilandlewe plek vir spanning, moeilikheid en meer avonutre as wat hulle ooi van kon droom…
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Derde uitgawe eerste druk 1983
Toestand: Hardeband met pragtige gekleurde skets op die buiteblad