Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2000
Toestand: Sagteband in mooi en skoon toestand, met ‘n nommer voorin boek gemerk
Omslagontwerp: Susan Bloemhof
R100.00
‘n Aangrypende verhaal van liefde, verlies en oorlewing. Die bekroonde skrywer E. Kotze skryf oor die oorweldigende skok en alleenheid toe sy haar man, Willie, na ‘n jare lange stryd teen kanker verloor. Oor herinneringe aan kosbare tye saam met hom – baasskipper en onvergeetlike mens – en hoe sy moes leer om sonder hom die aanslae van die lewe te trotseer.
“‘n Uitsonderlike en ontroerende liefdesverhaal.” – Petra Muller
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2000
Toestand: Sagteband in mooi en skoon toestand, met ‘n nommer voorin boek gemerk
Omslagontwerp: Susan Bloemhof