Description
Maskew miller Bpk
Elfde druk
Geen datum nie
Hardebandboek in redelike toestand, daar is kleefband merkies agter in de boek, die blaaie is vergeeld, die vorige eienaar se naam is voor in die boek geskryf met ‘n blou pen, geen stofomslag nie, effense druk merk in die voorblad

