Die Straatmusikant /Berna, Paul

R120.00

1 in stock

SKU: VERT.FIKSIE.BIK.022/26/02/24(SUR) Categories: ,

Description

HAUM

Tweede druk 1967

Hardeband met stofomslag, effense verweer op hoeke en kante, stempels op voorste en agterste binneblaaie

Vertaal uit Frans deur Jan Rabie

Oorspronklike titel: Le Piano a Bretelle – 1956

Illustrasies deur Jan Rabie se vrou, Marjorie Wallace