Die verbasende Bram Fischer /Ludi, Gerard en Grobbelaar, Blaar

R220.00

Inhoud:

Jeug en agtergrond
Kommunisme in Suid-Afrika
Die rol van Bram Fischer
Ek ontmoet die kommuniste
Rivonia en daarna
Die “eerste” Fischer-Saak
Bram Fischer verdwyn
Twaalf aangeklaagdes gevonnis
Speurders op die Spoor
Fischer gevang
Bram Fischer weer in die hof
In die paleis van Justisie
Fischer stel sy standpunt
Die vonnis word gevel
Die Kommuniste in die Toekoms

1 in stock

SKU: GESK.ANT.004/7/22 Category:

Description

Nasionale boekhandel

1966

Hardebandboek met mooi omslag boek in mooi en skoon toestand, naam en datum voorin boek geskryf van ‘n vorige eienaar