Description
John Malherbe
1968
Hardebandboek met omslag, met klein brandmerkie op voorblad, paar skeurtjies op eerste twee bladsye, blaaie baie vergeel en bros, blaaie is op ‘n hele paar blaaie geskeur aan die onderkant maar is orals herstel. Omslag is op hoeke versterk met ‘n geel sellotape