Die verkrampte aanslag /Serfontein, JHP

R70.00

Inhoud:

Die verkrampte front: die Hertzoggroep en dr. Piet Meyer
Die vyfde kolonne
Die tydperk voor Vorster
John Vorster, Suid-Afrika en Sewende Premier
Die botsings aan die kultuurfront
1967: Die eerste openlike botsings
1968: Mnr. Vorster raak ontslae van dr. Hertzog
1969: Die Finale breuk
Die Afrikaanse koerante
Die broederbond
Die opposisiegroepe

 

 

 

 

Out of stock

SKU: GESK.BIK.003/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 1970

Toestand: Hardeband sonder stofomslag