Die visserseun / Eleanor Frances Lattimore

R60.00

Laing was ‘n Chinese visser wat met sy gesin – sy vrou en sy vier kinders – in ‘n woonskuit op die Noordrivier gewoon het. Drie van die kidners was meisietjies en sou dus nie vissers word nie. Maar die oudste wa ‘n seun, Klein Liang. Hy was baie abedrwew met die visstok, maar sy vader se groot net kon hy nie baassraak nie, hoe hard hy ook al probeer het.

Hoe klein Liang sy eie kleiner werpnet kry, hoet die kinders se geliefde troeteldier, die geel voël wegraak en die diewe uiteindelik opgespoor word en ho klien LIang sy sustertjie van verdrinking red, is slegs ‘n paar van die insidente in hierdie bekoorlike verhaal. Geskik vir 7 – 9 jaar.

Out of stock

SKU: JEUG.CDON.017/8/19 Categories: ,

Description

John Malherbe Edms Bpk

1967

Hardeband met stofomslag met skade op die rugkant van boek en omslag van verweer, xbibboek tekens met stempels

Tekeninge deur die skryfster.