Description
Uitgegee deur Human & Rousseau
1970
Hardeband met omslag, stempel van vorige boekwinkel voorin boek, boek het ‘n paar geel vlekke voorin boek en ook elders in boek
Stofomslagontwerp deur F. Lategan
Uit Frans vertaal deur W.F. (Willem) Knobel
Die boek Cosette vorm ‘n onderdeel van Victor Hugo se groot roman Les Misérables (Die ellendiges).
Skaars boek in Afrikaans.