Die vrou op die skuit en ander verhale /Muller, Elise

R75.00

2 in stock

SKU: FIKSIE.LID.062/6/24 ; FIKSIE.EBE.091/8/22 Category:

Description

AA Balkema

Derde druk 1958 // Elfde druk

Hardebandboek met netjiese stofomslag, toon geringe verweer weens veroudering, inhoud nog mooi stewig, pen en potlood notas op verskeie blaaie

Hierdie boek is bekroon met die Hertzogprys