Description
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste Afrikaanse uitgawe 1970
Oorspronklike titel Een Helicopter Daalde
Uit Nederlands vertaal deur J. van Walsem
Stofomslag deur Helmut Starcke
R90.00
Op die plaas Avondrood sit die boer en sy gesin bekommerd na die tierende wind en luister. Boonop is dit die volgende springgety en die branders slaan reeds teen die seedyk vas. Die dyk sal hou – daarvan is almal seker, maar of die huis se dak nie in die slag gaan bly nie, is die vraag. Die seun Kees dink dis ‘n heerlike aand. Hoogwater – die moontlikheid van oorstromings – alles klink so avontuurlik, so heerlik spannend.
Dis inderdaad so, maar dis glad nie so prettig soos Kees verwag het nie. Die nag om tweeuur begin die dorpsklok luit; dis die alarmteken. Beddegoed word tot op die boonste verdieping gedra terwyl die water reeds op die werf geheimsinnige, klein golfies maak. Spoedig word hierdie golfies ‘n woeste, brullende, vyand, wie se wit kuiwe skuim en kolk…
Out of stock
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste Afrikaanse uitgawe 1970
Oorspronklike titel Een Helicopter Daalde
Uit Nederlands vertaal deur J. van Walsem
Stofomslag deur Helmut Starcke