Strafkamp in die berge / Heinz G. Konsalik

R70.00

Strafkamp in die berge : Die merkwaardige lotgevalle van twee Duitsers in Sowjet-Rusland. In hierdie meevoerende verhaal van Erna-Svetlana Bergner en Boris Horn, twee jong mense van Duitse afkoms wat in Rusland gebore is. Alleen moes hulle staande bly in die maalstroom van ‘n meedoenlose diktatuur: Sowjet-Rusland onder Stalin.

As kinders word hulle met hul ouers uit Wolhinië in Rusland, waar die grafte van hul grootouers aan die rand van hul dorpie lê na Duitsland teruggestuur. Hitler het hulle ‘geroep’. Hulle word in Pole as armsalige krotte hervestig. Die vorige eienaars is kort tevore uitgewis. Boris en Erna-Svetlana raak bevriend. Aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog rol die Rooi leër oor hulle. As weeskind word Erna-Svetlana na Rusland teruggestuur, na die verre Kasakstan, waar niemand haar wil hê nie. Totdat ‘n amptenaar dink aan Borkin, Stalin-pryswenner en bewoner van ‘n datsja, ‘n buiteverblyf vir bevoorregtes. By Borkin woon sy toe…

Out of stock

Description

Tafelberg-Uitgewers

Vyfde druk 1971

Oorspronlike titel Der Himmel uber Kasakstan

Uit Duits vertaal

R70