Die wereld is sy preekstoel: Die verhaal van dr. Billy Graham / George Burnham

R110.00

Geen hedendaagse prediker het so ‘n groot invloed op die lewe van miljoene mense as dr. Billy Graham nie. Of ‘n mens dus ook al met hom in elke opsig saamstem of nie, sal elke intelligente Christen graag ‘ ngesaghebbende versalg van die bekende prediker se lewe en werk wil lees. Die Wêreld is sy preekstoel sal u met die mens, dr. Graham, en met die verbasende werk waartoe hy deur God gebruik word, laat kennis maak.

1 in stock

SKU: BIO.STE.1368/2012 Categories: ,

Description

Uitgewer:  Naweekpos Uitgewers

Datum: 1957

Toestand: Hardeband met stofomslag een hoekie van omslag en stukkie op rug is afgeskeur en skaafmerke op hoeke, bibsakkie en plakker en stempels, maar boek in baie goeie toestand

Vertaal: Deur Bertha Smit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die wereld is sy preekstoel: Die verhaal van dr. Billy Graham / George Burnham”