Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste druk, 1972
Hardeband met stofomslag, boek is nog in mooi toestand behalwe vir klein stukkie van die omslag wat geskeur is aan die onderkant, boek is nog in puik toestand, inskripsie voorin boek aan ‘n vorige eienaar
Stofomslag: Guenther T. Schultz
Tekeninge deur Katrine Harris