Die wit reier / Jewett, Sarah Orne

R90.00

‘n Verhaal uit Maine, die mees noord-oostelike Amerikaanse staat. Bergagtige heuwel met dennewoude bedek, grens aan die laagliggende, vleierige kusgebied. Maine met sy woude en mistigheid vor deel van die landstreek tussen die Kanadese grens en Connecticut in die suide wat as New England bekend is…

1 in stock

SKU: KIN.LIN.024/5/24 Category:

Description

HAUM

Eerste druk 1966

Hardebandboek met mooi omslag, stempels en plakkers in boek

Oorspronklike titel: A White Heron

In Afrikaans vertaal deur Freda Linde

Die allermooiste illustrasies deur Barbara Cooney