Die wonderhande / Jospeph Kessel

R65.00

Die ware verhaal van Himmler se masseurdokter, Felix Kersten. Deur die geheimsinnige mag van sy hande het Kersten nie alleen Himmler se liggaamlike pyne genees nie maar ook sy invloed uitgeoefen op die man wat oor miljoene se dood en lewe besluit het: die Nazi-leier Himmler. Sodoende het Kersten duisende Jode van uitwissing gered en voorkom dat Hollanders na Pole gedeporteer word. Van die begin tot end boei Kessel se oortuigende relaas van ‘n uiters buitgegewone menslike verhouding.

Out of stock

SKU: BIO.ROZ.004/1/18 Category: Tags: ,

Description

Uitgewer: HAUM

Datum:  1960

Toestand: Hardeband met stofomslag boek in mooi en netjiese toestand

Oorspronklike titel: Les Mains du miracle

Vertaler: Uit Frans vertaal deur André P. Brink

Bandontwerp: G.H. Rindfleisch