Die wonder van Afrikaans /Nienaber, Prof. P.J.

R60.00

Hierdie brosjure is gebaseer op ‘n reeks van 52 praatjies wat deur Prof Nienaber oor die Afrikaanse diens van die SAUK uitgesaai is as deel van sy herdenking van die Die wonder van Afrikaans. 

Out of stock

SKU: TAAL.ALG.074/4/20 Category:

Description

Uitgegee deur die SAUK

April en Mei 1959

Sagteband nog netjies

Publikasie P59/5A