Die wonderbaarlike avonture van Baron von Muchhausen / G.A. Burger

R350.00

2 in stock

SKU: JEUG.WAV.006/17/2/21; JEUG.HAR.076/9/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede uitgawe eerste druk 1969

Hardebandboek in puik toestand, omslag is verweer en ‘n groot stuk van die agterkant is geskeur.

Met die oorspronklike illustrasies deur Gustave Doré

Vertaal in Afrikaans deur W.O. Kuhne en C.H. Winckler

Stofomslag: G.H. Rindfleisch