Description
Voorberei deur die Historiese Monumentekommissie
Uitgegee deur die Kommissie tot Behoud van Natuurlike en Historiese gedenkwaardighede en oudhede
Dun tweetalige brosjure met sketse oor die stat en uitleg daarvan, gekrap op voorblad soos kan sien op die foto
Ongelukkig is die voorblad van die Engelse gedeelte uitgeknip en ook een van die prentjies maar die identiese deel in Afrikaans is steeds volledig.


