Die Hugenote: ‘n blik op Suid-Afrikaanse geskiedenis /Danziger, Christopher

R150.00

Hierdie dun boekie is geskik vir kinders en tieners met die geskiedenis kort en bondig beskryf met bypassende fotos.

Fotos in kleur en swart en wit asook ‘n klomp in kleur.

Inhoud: Die Hugenote in Frankryk

Die Hugenote verlaat Frankryk

Die Hugenote verlaat Europa

Die verhaal van Guillaume Chenut

Die nedersetting

Kerke en predikante

Wat het van die Franse taal geword?

Franse en Nederlanders word een volk

Hugenotefamilies

Wat is ons die Hugenote verskuldig?

Datumblad

1 in stock

SKU: GESK.SUM.001/25/3/24; GESK.0020 Category: Tags: , , , ,

Description

Uitgegee deur Macdonald Suid-Afrika

1978

Slapband met vuil skimmelvlekke op voorblad soos op foto sigbaar – boek binnekant  egter nog skoon en stewig

Naam en boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf

Bekende Hugenote gedenkteken in Franschoek op voorblad – opgerig in 1938