Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1967
Hardeband met stofomslag, in mooi netjiese toestand, klein skimmelmerkies op binneblad, naam van vorige eienaar op binneblad met pen geskryf
R60.00
Dirkie op die Bergpad het oorspronklik in Die Jongspan verskyn.
1 in stock