Die besetting van Laerskool Maroela / Johan Kock

R75.00

As alles vlot verloop het, was die vier ontsnaptes reeds oor die grens, veilig, met buit en al – lank voor Deon sy afskeidstoespraak voor die hele skool moes afsteek… en hy het juis gehoop dag iets die dag moes voorval…

Toe blokkeer die polisie alle paaie na die grens en in ‘n desperate poging om nie hul lank-gesogte vryheid prys te gee nie, slaan die geweldenaars toe op kwesbare skoolkinders – en beset die skool waar Deon hoofseun is.

Om as gyselaar ontvoer te word na wie weet waar, ‘n nagmerrie-noodlanding in die bosse mee te maak en saam met sy maats  voor knetterende masjiengewere te moet uitvlug, was geensins wat Deon in gedagte gehad het nie.

2 in stock

SKU: JEUG.DON.001/9/5/23; JEUG.TBT.(B),140/5/23 Category: Tags: , , ,

Description

Uitgee deur De Jager-Haum Uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk 1985

Hardeband boek met glansvoorblad in volkleur

Boek in puik toestand maar het biblioteeksakkie en -stempels voor en agterin verder soos nuut.

Omslagontwerp en terreinkaart deur Willem Loots