Dis ek, Anna / Anchien Troskie as Elbie Lotter

R85.00

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie.

2 in stock

SKU: FIKSIE.INO.001/8/18; FIKSIE.DON.108/6/19 Category:

Description

Tafelberg;

24ste druk 2015; 7de druk 2005

Sagteband in netjiese toestand, naam van vorige eienaar voorin met tel nrs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dis ek, Anna / Anchien Troskie as Elbie Lotter”