Dooie duikers deel nie / Konsalik

R120.00

Onder die lessenaar lê ‘n lyk – agtergelaat deur ‘n gierigaard wat vir ‘n handvol kleingeld sal doodmaak.
Maar wat die lyk agterlaat – ‘n versteekte kaart wat eeue gelede geteken is – is vir vyf jong mense die beginpunt van ‘n avontuur vol doodsgevare, haar menslike agterbaksheid en listigheid.
Hans Faerberr, mediese student, Ellen Herder, sy verloofte, Peter Damms, ‘n argeoloog, Rene Chagrin, beroepsduiker wat net so vaardig is as moordenaar, Pascale Dufour, sy verloofte wat deur hartstog gedryf word tot moorddadige raserny, dit is die vyf karakters wat Heinz Konsalik, meester-verteller, saamgooi in die hel van emosies wat op ‘n skattehjag uitbars.
As baas-mensekenner laat ontplooi Konsalik hierdie karakters voor die leser, kompleet in al hul swakheid, hul listigheid, hul gierigheid maar ook in hul oomblikke van sterkte, wanneer hulle bo hulself en hul emosies uitstyg.

Out of stock

SKU: FIKSIE.KEM.001/12/17 Category:

Description

Uitgewers: Romanticapers
Datum: Afrikaanse uitgawe 1974
Toestand: Hardeband met stofomslag in mooi toestand, naam van vorige eienaar voorin geskryf
Oorspronklike titel: Ein toter Taucher nimmts kein gold
Vertaal deur: Louis Herbst