Description
Fonteine Publikasies
Eerste druk 1985
Sagteband boek in mooi toestand met mooi gekleurde voorblad, prysuitdelingplakker op binneblad en effense rimpeling van die gom waarmee dit geplak is, boek binne nog baie mooi
Omslagontwerp: Mev. T. Loots
Reeks: Die derde verhaal in die Dennedal-reeks