Ek was hier /Van Rooyen, Nanette

R65.00

Frankie se gesin is anders. Haar pa kom van Vlaandere lyk soos Atilla die Hun en hy praat nog steeds Nederlands – en soms ‘n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.

2 in stock

SKU: JEUG.MEG.016/16/2/26 (c) ; JEUG.ATA.020/30/9/26 Category:

Description

LAPA

Eerste druk 2012

Sagtebandboek in mooi skoon en netjiese toestand